M,

My woorde is te min (sal UNISA moet consult). Hoe en waar begin ek om dankie te se. I know you do this for a living, maar ek wil net vir jou se DANKIE dat jy nie net above and beyond gegaan het vir my nie, maar ook om elkeen van die familie te akkomodeer. Jy verdien n prys, niemand niemand kon dit nog ooit gedoen het nie.

Ek is so impressed deur jou, as planner, en as man in general. Ek kon deel van jou siel raaksien in jou selfrespek, respek vir ander, jou werk ethic en jou attitude en ek het lief geraak vir jou, ek is so trots op jou.

Ek is so trots om te kan se Marius Barnard was hier. Ek sal jou altyd support, daar wees vir whatever en altyd, tot in die hiernamaals, dankbaar wees vir jou.

Baie dankie!

Elbe (en Lourens)